Hollard Pay-As-You-Drive




Top Car Insurance

Suid Afrika, land van sonskyn, biltong, braaivleis en potjiekos

Suid Afrika, land van sonskyn, biltong, braaivleis en potjiekos. Sedert 1994 was daar geweldig baie verandering in ons land en die Afrikaner het aangepas daarby. Om objektief te wees moet n mens toegee dat daar ook positiewe dinge in die tyd gebeur het, maar ongelukkig oorskadu die negatiewe gebeurtenisse die goeie.

Misdaad is die grootste enkele oorsaak van Suid Afrikaners se negatiewe gevoel. Duisende het hulle heil en veiligheid elders gaan soek die afgelope paar jaar omdat hulle magteloos voel teen misdaad, restellende aksie en verskeie ander oorsake.
Die van ons wat hier agterbly, omdat ons wil of nie kan padgee nie het nie n ander keuse as om te beskerm en selfs te veg wat ons sn nie. Ons hoort hier aan die Suidpunt van Afrika. Ons voorouers het hulle pad in die land oopgekap en opgebou deur bloed en swaarkry. Ons het net soveel reg in die land soos enige ande sogenaamde “inheemse” volke. Die Afrikaner is n inheemse volk van Suid Afrika wie se voorgeslagte al van 1652 in hierdie land is, en die land ontwikkel het.

Die Afrikaner is n volk van vrede en verlang stabiliteit in n land, en dit is waarna ons terug verlang. n Land met dissipline en georganiseerd sonder misdaad, moord en verkragting!

Die Lied Van Jong Suid Afrika

DIE LIED VAN JONG SUID-AFRIKA
Woorde: EITEMAL; gewysig: P. MCLACHLAN
Musiek: HUGO GUTSCHE; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS

En hoor jy die magtige dreuning?
Oor die veld kom dit wyd gesweef:
die lied van ‘n volk se ontwaking
wat harte laat sidder en beef.
Van Kaapland tot bo in die Noorde
rys dawerend luid die akkoorde:
Dit is die LIED van Jong Suid-Afrika,
dit is die LIED van Jong Suid-Afrika,
dit is die LIED van Jong Suid-Afrika.
Die klop van die Voortrekkerwawiel
het die eeue se rus verstoor;
die klank van die voorlaaierskote
het klowe en kranse gehoor.
Die diere het stil staan en luister,
die bome het bewend gefluister:
Dit is die KOMS van Jong Suid-Afrika,
dit is die KOMS van Jong Suid-Afrika,
dit is die KOMS van Jong Suid-Afrika.

Waar songloed in glorie die berge
oor hul fronsende voorhoof streel,
waar ruisende wind oor die vlaktes
met grassaad kerjakker en speel,
die land wat ons vaders gekoop het,
met bloed tot ons eie gedoop het:
Dit is die LAND van Jong Suid-Afrika,
dit is die LAND van Jong Suid-Afrika,
dit is die LAND van Jong Suid-Afrika.

Die golwende veld is ons woning
en ons dak is die hemelblou;
die Vryheid alleen is ons koning,
sy wagwoord is: “Handhaaf en bou”.
Die stryd wat ons vaders begin het
sal woed tot ons sterf of oorwin het.
Dit is die EED van Jong Suid-Afrika,
dit is die EED van Jong Suid-Afrika,
dit is die EED van Jong Suid-Afrika.

DieGelofte van 16 Desember 1838 (Nederlands)

Gelofte
(Nederlands)
Mijne Broeders en Mede-landgenoten,
hier staan wij tans op een ogenblik voor een
heilige God van Hemel en aarde om een
belofte aan Hem te beloven,
als Hij met Zijn bescherming met ons zal
wezen, en onze handen zal
geven dat wij hem overwinnen, dat wij die
dag en datum elk jaar
als en verjaardag en een dankdag zoals een
Sabbat in Zijn eer zullen doorbrengen;
en dat wij een tempel to Zijn eer stichten
zullen, waar het Hem zou behagen;
end dat wij het ook aan onzen kinderen
zullen zeggen, dat zij met ons erin moeten
delen, tot gedachtenis ook voor onze
opkomende geslachten.
Want de ere van Zijn Naam daardoor zal
verheelikt worden, dat de roem en eer van
overwinning
aan Hem zal worden gegeven.

Die Gelofte van 16 Desember 1838

Gelofte
(Afrikaans)
Hier staan ons
voor die heilige GOD van hemel en aarde
om ‘n gelofte aan Hom te doen dat
as Hy ons sal beskerm
en ons vyand in ons hand sal gee,
ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag
soos ‘n sabbat sal deurbring,
en dat ons ‘n huis tot sy eer sal oprig
waar dit Hom behaag,
en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat
hulle met ons daarin moet deel tot
nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte
want die eer van Sy naam sal verheerlik word
deur die roem en die eer van oorwinning
aan hom te gee.

Hoe lank nog?

Johann Wingard
Donderdag, 06 Mei 2010 07:57

Afrikaners leef vandag in ‘n vreemde wêreld. Vroeër was hulle gewoond aan ‘n bestaansomgewing waar wet en orde geheers het en waar die staat sy fundamentele verpligtings nagekom het. In vrye demokratiese lande heers ’n regsomgewing wat histories ontwikkel het en wat uit die lande se grondwette voortspruit. Die uitsluitlike doel daarvan is om die regte en belange van die landsburgers te beskerm en die staat se magte te beperk – spesifiek teen uitbuiting en diktatoriale optredes van die owerhede. Om daardie rede onderwerp burgers hulle aan die staatsgesag. Dit is waarom die staat ‘n monopolie op geweld besit waarmee sy burgers se belange beskerm moet word.

Die funksie van die staat is dus om sy burgers te bekerm en nie om by hul leefwyse in te meng nie. Sou hy inmeng, dan is sy burgers nie meer vry nie, maar word die land onder valse voorwendsels deur despote regeer. Maatreëls soos regstellende aksie, transformasie en swart bemagtiging is dus ‘n ingryping van die staat in die lewens van die wit minderheid. Dit lê die minderheid se vryheid ernstig aan bande.

Die grondwet is daar om ondermeer te verseker dat die staat se hande gebind sal word om die burgers teen sy diktatoriale optrede te beskerm, hetsy teen ‘n enkele persoon, ‘n politieke drukgroep, of teen die populistiese meerderheid van die dag. Die grondwet sorg dat die burgery nie net teen kriminele beskerm word nie, maar ook teen die staat as potensiële diktator.

Diktators eien hulself die staatsmag wederregtelik toe en wend die staatsmasjinerie aan om die landsburgers aan bande te lê. Dominante minderheidsgroepe, wat die despote nie by die stembus kan bedreig nie, is dikwels die sagte prooi van hul optrede.

Die morele regverdiging daarvoor word gesoek in mooiklinkende slagspreuke wat op een of ander humanistiese oorweging berus. Voorbeelde daarvan is ”…om historiese aansprake te bevredig,” om “…ongeregtighede van die verlede te herstel” om “…te sorg dat kulturele geregtigheid sal geskied,” ens.

Die grondwet plaas sekere ononderhandelbare verpligtings op die staat om sy burgers te beskerm.

· Eerstens moet die landsburgers se veiligheid en burgerregte deur ‘n goed georganiseerde polisiediens, gerugsteun deur ‘n funksionerende regstelsel en gevangenisdiens, gewaarborg word.

· Tweedens moet die landsgrense teen insurgente deur ‘n goed opgeleide weermag, toegerus met geskikte toerusting en gelei deur bekwame offisiere, beveilig word.

· Derdens moet basiese dienste verskaf word wat nie ekonomies deur die burgers self gelewer kan word nie. Hierdie dienste sluit in riolering, water, kragvoorsiening, en stadsreiniging.

· Vierdens moet die staat ‘n moderne en internasionaal mededingende onderwys en opleidingstelsel daarstel om die lewenskwaliteit van sy burgers deur geletterdheid te verhoog en om môre se leiers op alle terreine te ontwikkel.

· Vyfdens moet die staat ‘n funksionele gesondheidsorg stelsel in stand hou wat sy burgers se reg op ‘n gesonde lewe kan waarborg.

· Sesdens moet die staat die land se infrastruktuur in stand hou, dws die paaie, spoornetwerk, kragstasies, pyplyne, damme, hospitale, skoolgeboue en ander staatsgeboue en fasiliteite.

· Dan moet die staat sorgdra dat navorsing en ontwikkeling op alle tersaaklike terreine aangemoedig word om ‘n beter toekoms vir die land se burgers te verseker.

· Laastens moet ‘n doeltreffende inkomstediens in stand gehou word om die regering in staat te stel om sy verpligtinge mee te befonds.

Indien ‘n regering hierdie pligte versuim, is hy nie bekwaam om te regeer nie en kan sy amptenare moontlik van hoogverraad beskuldig word, deurdat hulle die bepalings van die grondwet minag.

Suksesvolle state slaag hierdie 8-punttoets met lof.

Hoe presteer Suid-Afrika se huidige regering ten opsigte van sy pligte wat die land se grondwet op die staat plaas?

· In Suid-Afrika is niemand meer veilig nie. Ons verkeer in ‘n staat van anargie waar misdaad lonend geword het. Met meer as 10,000 polisiebeamptes agter die tralies word bewys dat die polisie self deels vir die heersende anargie verantwoordelik is. Baie misbruik hul mag en raak gewetenloos veral as dit by witmense kom.

· Landsgrense bestaan net op die kaart. Miljoene insurgente bevind hulle reeds in die land. Aan die Lesotho-grens vind veediefstalle daagliks plaas. Die weermag is disfunksioneel en sy onvanpaste krygstuig staan ongebruik. Die swak gehalte van sy offisierskader en HIV besmette manskappe beteken dat die staat sy burgers nie kan beskerm nie. Die beelde op die TV skerms van betogende soldate by die Uniegebou vertel die hele verhaal.

· Derdevlak dienste het totaal ineengestort en belastigbetalers moet daardie dienste self verrig in byna 82% van die land se munisipaliteite. As ‘n staat nie daardie basiese dienste kan lewer nie, waartoe is hy dan in staat?

· Die land se onderwys stelsel is dalk die swakste op aarde, beslis die swakste in Afrika. Skoolverlaters uit die meeste skole is ongeletterd. Minder as 17% van die onderwysbegroting kom by die klaskamers uit. Die res word deur die amptenary soos ‘n spons opgesuig.

· Hoe minder daar van die paaie gesê word hoe beter. Daar bestaan nóg die kundigheid nóg die wil om die huidige paaiestelsel in stand te hou, om die eens te praat van om nuwe paaie en brûe te bou nie. Die privaatsektor moet telkens tot die redding van die land kom.

· Navorsing en ontwikkeling word onderwerp aan die beperkings van swart ekonomiese bemagtigingsmaatreëls wat ten doel het om navorsingsfondse na swartes te gekanaliseer. Die WNNR, landbounavorsing en mediese navorsing is ‘n effense skadu van die eertydse vermoëns van die betrokke instansies. Relatief tot sy mededingers gaan die land jaarliks agteruit.

· Die inkomstediens is waarskynlik op standaard, want daarsonder sou die land reeds lankal tot stilstand gekom het en sou die kleptokrasie nie sy lewenstyl kon handhaaf nie.

Voeg dan die ernstige korrupsie en geldvermorsing daarby waarmee miljarde rande jaarliks vermors word, dan kom mens tot die onvermydelike gevolgtrekking dat die staat sy burgers se grootste vyand geword het.

Met hierdie verdoemende getuienis voor ons word die vraag gevra: Hoe lank kan dit nog so aanhou? Waarom verdra ons hoegenaamd nog ‘n disfunksionele regering?

Suid-Afrika het ‘n gesofistikeerde ekonomie wat hoogs gesofistikeerde stelsels gebruik. Hierdie stelsels word deur mense met kundigheid beman. Daardie kundigheid word stelselmatig verminder deur die toepassing van arbeidswetgewing sodat onervare swart gesigte wit gesigte onder dwang van boetes moet vervang. Sonder die nodige leierskap en kundigheid is die ekonomie gedoem. Die kaartehuis sal aanstonds in duie moet stort. Dit sal waarskynlik gevolg word deur hongersnood en oorlogsgeweld. ‘n Eens vooruitstrewende land kan dan tot die ashoop gedoem wees.

Hoe kan dit verhoed word?

Eerstens moet die regering óf tot inkeer kom, of die ANC moet uit die landsregering verwyder word. Om tot inkeer te kom moet die beleid van kaderontplooiïng en transformasie laat vaar word. Dit is oneties, lei tot korrupsie en vernietig die land. Verder moet die beleid van transformasie gestaak word wat Afrikanerburgers hul volle burgerregte ontneem. ‘n Nuwe beleidsraamwerk moet aanvaar word waarin die staat van “n kleptokrasie tot ‘n meritokrasie verander word, dws, waar die beste presteerders die land sal regeer en dienste sal lewer. Maar dit is hoogs onwaarskynlik.

Sou die ANC weier om bogenoemde wenke te aanvaar en uit te voer, dan kan die landsburgers, insluitende die Afrikaners, met reg aanvoer dat daar geen sinvolle toekoms vir hulle in die huidige bestel meer bestaan nie. Dit gaan dus nie oor ras nie, maar oor bewese swak regering.

Dan het Afrikaners die volste reg om te weier om langer aan die maatreëls van ‘n regering wat onbevoeg is om te regeer onderwerp te word en dat Afrikaners nie langer in ‘n staat van anargie kan en wil leef nie. Dan kan hulle hul selfbeskikking opeis om oor hulself te regeer. Hulle hunker dan nie terug na apartheid nie,maar na wet en orde en na ‘n skoon, oop en doeltreffende regering.

En dan kan Afrikaners hul eie heil ooreenkomstig die bepalings van die volkereg uitwerk, najaag en toepas.

Ons is reeds by daardie punt verby.

Erkenning aan praag.co.za

We’re in the final days of white life in South Africa’

From The Times May 5, 2010

The gunman leant forward and pushed the pistol hard into Manie Potgieter’s neck. “Listen, you white bastard,” he whispered, his breath heavy with alcohol. “I have Aids. We are now going to rape your wife and give her Aids too. Then, we kill you, got it?” From his position on the floor, hands tied behind his back, he could hear his assailant’s three accomplices pulling the tracksuit bottoms off his wife, Helena, 28. “I was sure they were going to shoot me, but I just prayed she would be OK. She was telling me in Afrikaans not to worry. I just prayed,” Mr Potgieter, 30, a blond giant of a man, told The Times. Suddenly, a clang of metal echoed through the early morning air — and the attackers took fright. They had been in the remote farmhouse for an hour and dawn was fast approaching. “Let’s go, someone is coming,” one of them shouted in panic. Without firing a shot they were suddenly gone.

The Potgieters’ nightmare was over — but it was one of the very few happy endings to a spate of attacks on South Africa’s white Afrikaner farming communities in which an estimated 3,000 people have been killed since 1994. On another farm, a few miles away, Louis Boshoff, 65, and his wife, Elsabe, 57, were not so lucky. A few months ago, Mr Boshoff arose early one morning, as he has done for almost 47 years, to milk his small dairy herd. “Two men were hiding in one of the outdoor sheds. They had balaclavas on and came at me. One had a gun and the other a catapult with ball bearings as shot,” he said. When one of them fired at his barking dogs, Mr Boshoff saw red and tried to rush them, but he was shot twice. He lost his spleen, most of his pancreas and half his liver. His wife rushed to be at his side, tripped and suffered a broken leg. The subject of attacks on white farmers is deeply disliked by the ruling African National Congress for the unflattering comparisons that it brings with neighbouring Zimbabwe,

but it has come to the fore since the murder of the white supremacist leader Eugène Terre’Blanche a month ago. That incident followed a sharp deterioration in race relations after Julius Malema, the outspoken leader of the ANC’s Youth League, started singing at rallies an old anti-apartheid struggle song that includes the words “shoot the boer [farmer]”. The High Court banned the song but the ruling is now under appeal. Mr Malema faces an ANC disciplinary hearing after he defied orders and continued to sing the song while visiting Zimbabwe, where he praised President Mugabe for land reform policies, under which 4,000 white commercial farmers have been driven off the land in the past decade. Since Terre’Blanche’s murder the farm attacks have continued unabated. Last week another two white farmers were killed in separate attacks. “The murder of TB [Terre’Blanche] was planned. They start singing ‘kill the boer’ — then the most famous boer of the lot is murdered. I did not support him, but do not tell me it is
not linked,” said Ian Bothma, 47, a tradesman from Terre’Blanche’s home town who has recently applied to emigrate to Australia. “We are now in the final days of white life in this country.”

Gedagtes oor ‘n volksraad en veiligheidstrategie

Gedagtes oor ‘n volksraad en veiligheidstrategie Sondag, 02 Mei 2010 07:56 Anton Barnard

Die onlangse wreedaardige moord op Eugene Terre’Blanche het opnuut die besef maak posvat onder
Afrikaners dat “iets” gedoen moet word aan beide die veiligheidsituasie in die land, asook Afrikaners se
gebrek aan organisasie. Ons sit met ‘n swetterjoel organisasies, elke haantjie op sy eie mishoop, want
elke ou wil die leier wees en elkeen hou nie van sy opponent se organisasie nie. Ons het gevolglik
derduisende generaals maar geen skutters nie.

Met erkenning aan Praag.co.za

Lees die volledige dokument met my gedates oor ‘n volksraad en beveiliging asseblief hier

The real South Africa

Die legende van die mier en die sprinkaan

Die oorspronklike legende

Lank gelede het ‘n mier en ‘n sprinkaan saam op dieselfde stuk veld gewoon. Gedurende die somer het hierdie mier dag en nag gewerk sodat hy genoegsame voorraad kon inbring vir die naderende winter. Hy het selfs sy huis so ingerig dat hy warm en beskut sou wees gedurende die lang, koue maande Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras opgevreet waaraan hy behoefte gehad het. Ook het hy, sodra die drang tot paring in hom opgestu het, dit onverwyld met die eerste beste maat bevredig.

Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat vrek het. In sy warm huisie het die mier geen tekort gehad nie, terwyl die sprinkaan – wat hom nie op die winter voorberei het nie – van honger en ontbering omgekom, en ‘n horde klein sprinkaantjies sonder kos of skuiling agtergelaat

Die legende leer mens dus om hard te werk sodat jy vir jouself en jou kroos kan sorg….

Die Suid-Afrikaanse weergawe:

Die eerste deel van die storie is dieselfde, maar omdat dit in Suid-Afrika afspeel eindig dit nie daar nie….

Die verhongerde, verkluimde nasaat van die sprinkaan wil weet hoekom die mier toegelaat word om warm en gevoed te wees terwyl hulle reg langsaan in die aller haglikste omstandighede sonder kos en klere moet leef….

‘n Televisie-span maak hulle opwagting en beeldsend tonele van die mier in sy gemaklike huis met ‘n spens vol kos – en die wereld is stomgeslaan. “Hoe is dit moontlik?” vra hulle. “Moontlik vir die mier om in soveel weelde in hierdie lieflike omgewing te bly, terwyl die arme sprinkaan so ly?” In ‘n oogwink is SASU – die Suid – Afrikaanse Sprinkaan Unie – gestig. Hulle kla die mier aan van “spesie diskriminasie” en beweer dat die sprinkane slagoffers is van 30 miljoen jaar se groen onderdrukking. Hulle loods ‘n protesoptog voor die mier se huis en breek omtrent die hele straat af. Tydens ‘n Televisie-onderhoud sê hulle almal dat indien daar nie gehoor gegee word aan hulle eise nie, hulle gedwing sal wees tot kriminele lewens. Net vir oefening steel hulle een van die TV-span se bagasie, vermoor die bestuurder en kaap die span se voertuig.

Die GHK – Gryp en Herverdeel Kommissie – regverdig hierdie gedrag deur te sê dat dit die nalatenskap is van die mier se diskriminasie teenoor- en onderdrukking van die sprinkane. Hulle eis dat die mier die sprinkane om verskoning vra vir alles wat hulle, hulle aangedoen het en dat hulle die sprinkane vergoed vir alles wat nog ooit deur die geskiedenis heen aan ‘n sprinkaan gedoen is.

GATSAK- Goed Aardiges Teen Sprinkaan Afknouing en Kastyding – verklaar dat hulle ‘n heilige oorlog teen miere begin. Die president verskyn op die agt uur nuus en sê dat hy alles in sy vermoe gaan doen vir die sprinkane. Die sprinkane wat hulle verdiende welfaart ontneem is deur diegene wat onregmatig bevoordeel is gedurende die somer.

Die Regering plaas EEVA- Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes- op die wetboeke, terugwerkend tot aan die begin van die somer. Die mier word beboet omdat hy nie genoegsaam groen insekte in sy diens het nie, en omdat hy niks oor het om sy agterstallige belastings mee te betaal nie, vat die Staat sy huis vir her-verdeling.

Die verhaal eindig waar die sprinkaan weglê aan die laaste bietjie van die mier se voedsel terwyl die Staatshuis waarin hy bly – wat net toevallig die mier se gewese tuiste is – rondom hom inmekaar val omdat hy nie weet hoe om dit in stand te hou nie, en eerlikwaar ook glad nie omgee nie.

Op die TV – wat hy en ‘n paar vriende van ‘n ander mier gesteel het – sien die sprinkaan die President voor ‘n klomp wilde dansende en luid singende sprinkane staan en aankondig dat ‘n nuwe era van “gelykheid” op die veld aangebreek het.

Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie, want hy is histories deur die veld bevoordeel. In sy plek is tien sprinkane aangestel – drie in baie senior posisies met byvoordele – om die gras in te samel voor die winter. Maar dit lyk asof dit nie die verlangde resultate lewer nie, want die sprinkane werk net twee ure per dag – net op die dae wat hulle opdaag vir werk – en steel dan die helfte van alles wat hulle in daardie tyd geoes het.

Dan is dit weer winter, en te min gras is geoes. En die sprinkane staak en eis ‘n 150% loon-verhoging sodat hulle kos kan koop. Kos wat nou ingevoer moet word omdat die sprinkane nie genoegsame voedsel op hulle eie veld kan produseer nie.

Die mier pak sy tassies en emigreer na ‘n ander veld waar hy ‘n hoogs suksesvolle voedselmaatskappy begin en ‘n miljoener word deur kos uit te voer na sy ou veld toe…

David Bullard on Malema and the future of SA

The antics of Julius Malema may be good for a laugh now but they remind me of the early days of Idi Amin. Young JuJu is already allowed to travel in a car with no number plates with no fear of prosecution. He refuses to give answers to the media as to how he acquired such wealth in such a short time and he may even enjoy special status with the Receiver of Revenue. In the face of overwhelming evidence that he’s a sleazebag the ruling party remain silent. Perhaps they have their own plans for JuJu but maybe they are quietly chuckling to themselves and saying “that’s my boy”. If it’s the latter then we really are up shit creek without a paddle. We will look back on 2010 not as the year we hosted the FIFA World Cup but as the year the cancer that destroyed the country was first detected and identified. We’ve had some low lifes before, and many of them from the ANCYL, but Malema’s combination of stupidity, greed and arrogance plus his willingness and ability to lie with a straight face make him a man to be feared. We may be chortling at his antics now but we won’t be laughing when his goons start kicking in the heads of his political enemies. If JuJu wants something JuJu gets it so there’ll be no argument about the nationalisation of the mines whatever JZ may have said to Gordon Brown. It won’t be JZ’s government any more so it will have been no lie for him to say that “my government have no plans to nationalise the mines”. Things change quickly in Africa and a verbal contract isn’t worth the paper it’s written on as Sam Goldwyn once said.
And the media won’t fare too well either. JuJu will by that time have declared himself emperor for life and will be throwing huge parties and feeding the likes of Stephen Grootes and Justice Malala to his pet lions and videoing it for YouTube.
If you think Malema is a joke look at his supporters. Are they livid that he has bilked the poor and lives a life of luxury? Of course not. To them he is the man who, along with people like Jimmy Manyi, is finally going to put the whites in their place. These are the chaps whose destiny it is to foment racial hatred. It’s only a matter of time before white bank accounts will be frozen and redistributed to the needy. The argument will be typical Malema logic….you can’t need the money if you leave it in the bank earning interest. Whites will not be allowed to leave anything to their descendants and white businesses will need to be black owned. No sorry…..my mistake….we already have that one don’t we? Rather like the Jews before World War 2, whites will look back and wonder why they never saw it coming. Well they probably did but they were too timid to speak out for fear of being labelled racists
For those of you who don’t live in SA, Julius Malema is the leader of the ANC Youth Leaque – a Communist organization growing strong very rapidly, and completely out of control (or so it seems).

After 24 years as a trader in the global financial markets David Bullard decided to opt for an easy life and became a journalist. His iconic “Out to Lunch” column has been running for 16 years and is as offensive as ever. Not that he gives a damn…

So you want to know about tax? Here it is easily explained....

Taxation- the South African Model

Ten men went out every day for beer and the bill for all 10 came to R100. They wanted to pay their bill the way we pay our taxes. So it would have to go something like this:

The first four men (the poorest) would pay nothing. The fifth would pay R1. The sixth would pay R3. The seventh would pay R7. The eighth would pay R12. The ninth would pay R18. The tenth man (the richest) would pay R59. So, that’s what they decided to do. The ten men drank in the bar every day and seemed quite happy with the arrangement, until one day, the owner threw them a curve.

“Since you are all such good customers”, he said, “I’m going to reduce the cost of your daily beer by R20. Drinks for the ten now cost just R80.” The group still wanted to pay their bill the way we pay our taxes so the first four men were unaffected. They would still drink for free. But what about the other six men, the paying customers? How could they divide the R20 windfall so that everyone would get his fair share? They realized that R20 divided by six is R3.33. But if they subtracted that from everybody’s share, then the fifth man and the sixth man would each end up being paid to drink his beer. So, the bar owner suggested that it would be fair to reduce each man’s bill by roughly the same amount, and he proceeded to work out the amounts each should pay! And so: The fifth man, like the first four, now paid nothing (100% savings). The sixth now paid R2 instead of R3 (33%savings). The seventh now pay R5 instead of R7 (28%savings). The eighth now paid R9 instead of R12 (25% savings). The ninth now paid R14 iinstead of R18 (22% savings). The tenth now paid R49 instead of R59 (16% savings).

Each of the six was better off than before. And the first four continued to drink for free. But once outside the restaurant, the men began to compare their savings. ‘I only got a Rand out of the R20,’ declared the sixth man. He pointed to the tenth man,’ but he got R10!’ ‘Yeah, that’s right,’ exclaimed the fifth man. ‘I only saved a Rand, too. It’s unfair that he got ten times more than I!’ ‘That’s true!!’ shouted the seventh man. ‘Why should he get R10 back when I got only two? The wealthy get all the breaks!’ ‘Wait a minute,’ yelled the first four men in unison. ‘We didn’t get anything at all. The system exploits the poor!’ The nine men surrounded the tenth and beat him up. The next night the tenth man didn’t show up for drinks, so the nine sat down and had beers without him. But when it came time to pay the bill, they discovered something important.
They didn’t have enough money between all of them for even half of the bill! And that, boys and girls, journalists and college professors, is how our tax system works.